1 review for Tannie Evita Bezuidenhout Apricot Jam (300g)
Rated 5 out of 5
Annie de Villiers (verified owner)–
Hierdie appelkooskonfyt het net die regte balans tussen soet- en appelkoossmaak. Ek hou daarvan dat dit nie groot stukke is nie, maar ook nie heeltemal fyn nie. Beslis ‘n wenner en ‘n goeie geskenk.
Annie de Villiers (verified owner) –